#ontdekjouplek

3,216 posts

Loading...
Weg Agterpaaie Weskus om 8.30 nm. vanaand op Via, kanaal 147. Hier is so 'n paar agter die skerms-foto's van die episode, met kameramanne Chris Kritzinger en Louw Prinsloo in aksie. Lambertsbaai ▪Muisbosskerm ▪ Steenbokfontein ▪ Voëleiland Die span oornag by Arendzicht-selfsorg in Lambertsbaai en geniet ontbyte by Lambertsbaai-hotel. Dankie! #wegagterpaaie #weskus #viatv #travelshow #southafrica #backroad #platteland #ontdekjouplek @viatv @toyota_sa @lekkeslaap.co.za @rhebokskloofwineestate #lambertsbay #westcoast #weskusbeskus #gannet #birdsofafrica #muisbosskerm #seafood #farmstay @capenature
Loading...
Weg Agterpaaie Weskus om 8.30 nm. vanaand op Via, kanaal 147. Oester, mossel, snoek en kreef: vanaand sit Sophia en Toast aan by die legendariese Weskus-strandrestaurant die Muisbosskerm. By tannie Kitta Burger op die plaas Steenbokfontein val hulle weg aan boerekos en ry na die grotte op die plaas waar rotstekeninge die stories van die voortyd vertel. Yves Chesselet is die natuurbewaarder op Voëleiland by Lambertsbaai, en hy gesels met die Weg Agterpaaie Weskus-span oor sy liefde vir ons land se wilde kuslyn, en malgasse - veral malgasse. Die span oornag by Arendzicht-selfsorg in Lambertsbaai en geniet ontbyte by Lambertsbaai-hotel. Dankie! #wegagterpaaie #weskus #viatv #travelshow #southafrica #backroad #platteland #ontdekjouplek @viatv @toyota_sa @lekkeslaap.co.za @rhebokskloofwineestate #lambertsbay #westcoast #weskusbeskus #gannet #birdsofafrica #muisbosskerm #seafood #farmstay @capenature
BEER CAPS A series of street photography shots taken at a local market. . . . #streetphotography #canon700d #outandabout #localislekker #photographythroughmyeyes #ontdekjouplek #myjourney #hobby #havingfunwithphotos #local #market #hdr #allphotosaremine #people #weallhaveastory #beercaps At first I thought this lady was walking up an down fetching glasses of water. Only after downloading my photos I realised the glass was filled with beercaps. She had a stall at the market and was actually collecting the caps to make art ♡
CONCENTRATION A series of street photography shots taken at a local market. . . . #streetphotography #canon700d #outandabout #localislekker #photographythroughmyeyes #ontdekjouplek #myjourney #hobby #havingfunwithphotos #local #market #hdr #allphotosaremine #lovepeople This photo was taken of a local artist. He was busy painting at the market, and was standing back to take a deeper look at his own work. ♡
FIRST SIP A series of street photography shots taken at a local market. To the unknowing eye it looks like this boy is 'praying' or saying thank you for the cold can of coldrink on this very hot day. In fact he just opened the can and the gas bubbles was bursting out and touching his face as he was leaning in for his first sip. ♡ . . . #streetphotography #canon700d #local #hobby #inthemoment #photographythroughmyeyes #public #market #ontdekjouplek #myjourney #localislekker #travel
Die gesig vertel ‘n storie... Een van drie mannetjies in die Lamont watergat area by Shingwedzi @bos_wildlifephotos #bosphotography #kruger #joureisbeginhier #ontdekjouplek @menseselense @lions @krugerthroughmyeyes @krugerstories @insta_kruger
Draai se Kloof hiking route. 1 May is the start of inniKloof hiking season. #innikloof #hikingadventures #easterncapetourism #kougaroutes #gamtoosvalley
Loretto..🍂 . Taken in Limpopo, on the farm Loretto near Alldays by the last light of day.. @gpmare . #sunset #beauty #mopane #limpopo #alldays #loretto #cloudset #silhouette #canon #canonphotography #photography #nature #ontdekjouplek #joureisbeginhier #menseselense
#ontdekjouplek 📸🌄
Hierdie toneel kan 'n mens omtrent ruik: reën, warm teerpad, bakkie-enjin, Karoobossies. Foto | @renelle_terblanche #wegtydskrif #joureisbeginhier #menseselense #southafrica #travelmagazine #colesberg #karoo #ontheroad #langpad #ig_travel #ontdekjouplek
Had a quick coffee and a hot chocolate before my daughter took me through the maze... Was an amazing experience.. being surrounded by the trees.. Awesome stop to stretch your legs and get rid of the kids extra energy... And mom can do some shopping to. (Bought a 🌒 moon callender. Have been looking for one for ages) unfortunately radical raptors is closed on a Monday... But we will be back.. #travel #gardenroute #meetsouthafrica #stop #roadtrip #outside #ontdekjouplek #westerncape #coffee #giftshop #maze #zipline
Always take the scenic route... my favourite time of day... 💛
Vriende van vellies staan nader: Kyk Weg Agterpaaie Weskus vanaand om 8.30 nm. op Via, kanaal 147. Ons besoek o.a. die Strassberger-velliefabriek in Clanwilliam. #wegagterpaaie #weskus #viatv #travelshow #southafrica #vellie #heritage #backroad #platteland #ontdekjouplek @viatv @toyota_sa @lekkeslaap.co.za @rhebokskloofwineestate
Weg Agterpaaie Weskus ☇🌍🚗Nuwe episode vanaand om 8.30 nm. op Via, kanaal 147. Hier is so 'n paar agter die skerms-foto's - sodat julle kan sien hoe hard ons kameramanne, Chris Kritzinger en Louw Prinsloo, gewerk het! Ons het ook hard (en lekker) geëet, soos die elandvleis wat ons by Traveller's Rest in die Agter-Pakhuis weggepak het... Ontmoet ook vir skoenmakerveteraan Pietie Julies en plaaswerker Jan "Tot" Willemse. En ons mooi Fortuner. Weg Agterpaaie Weskus het by Traveller's Rest tuisgegaan. Dankie, julle! #wegagterpaaie #weskus #viatv #travelshow #southafrica #backroad #platteland #ontdekjouplek @viatv @toyota_sa @lekkeslaap.co.za @rhebokskloofwineestate
Vellies, Louis Leipoldt, rotsklim, rooibos, Pakhuispas, 'n skilpad, lusernbale, droogte, rotskuns - en die teksture wat dit als saambind. Kyk Weg Agterpaaie Weskus vanaand om 8.30 nm. op Via, kanaal 147. #wegagterpaaie #weskus #viatv #travelshow #southafrica #backroad #platteland #ontdekjouplek @viatv @toyota_sa @lekkeslaap.co.za @rhebokskloofwineestate
My feed seems to change with the weather, but we've had some incredible cloud formations and sunsets over the last couple of days and it's nearly impossible to not 1: chase it and 2: share it. And I've found the outskirts of Durbanville to be quite photogenic? . . . . . . #stormchaser #clouds #thunder #thunderstorms #rain #capetown #southafrica #nikon #landscapephotography #landscape #capetownguide #capetownetc #capetownmag #menseselense #wegtydskrif #ontdekjouplek #durbanville #windmill #foreversouthafrica #instagramSA
next page →